Voortrekkerklippies
deur Adri Steyn 2021 Skop af en dít terwyl Covid-19 nog rondhang. Dit was ’n moeilike jaar in 2020. Dus het die Ruiterwag Voortrekkers vol moed aan die werk gespring om 2021 ’n beter jaar te maak. “PE Rock” het op Facebook met die projek begin waar geverfde klippies weggesteek word orals waar mens ’n…