Kategorie:

Veldkamp

 

Waar en wanneer vind die kamp plaas?

In die September-vakansie op Doornkloof

 

Kort beskrywing van die kamp:

Dit is soveel lekkerder om in die veld te leer as in ’n klaskamer.  Hulle soek insekte by ’n dam – die groot fonds is as hulle ’n naaldekokerlarwe ontdek! Hoe ongelooflik is hy nie geskape nie … En het jy geweet dat jy jou hare kan gebruik om te kyk hoe vogtig die lug is?  Of ’n ballon om te kyk hoe die lugdruk verander?  Dis ’n klein deeltjie wat saam met die kind die toekoms ingaan.

Veld, natuur, pret en plesier! 

 

Vaardighede wat op die kamp ontwikkel word:

Graad 5 – Weerkennis; Varswaterdierekennis

   

Kampleier:

Rensché van Wyk 

Selfoon: 082 780 3679 

E-pos: renschevw@gmail.com