Kategorie:

Veldkamp

 

Waar en wanneer vind die kamp plaas?

In die September-vakansie op Doornkloof

 

Kort beskrywing van die kamp:

Graad 6-kinders is op ’n ouderdom waar van hul verwag word om binnekort die leiers te wees van hul skool, en Murgpyp leer hulle om “Murg in hul pype” te hê.

Fasette waarop ons fokus is selfhandhawing, hofsitting-debatte, seremonies, lapverfwerk en ons hoogtepunt: Operasie Murgpyp, waar ons ons leierskap en uithouvermoë op ’n praktiese “swaarkry” in die veld toets.

Pretaktiwiteite sluit kettieskiet, jukskei speel, kleilatgooi en modeparade in.

 

Vaardighede wat op die kamp ontwikkel word:

Graad 6 – Seremonies; Beeldende kunste

   

Kampleier:

Annemie Bosman

Selfoon: 082 929 3123

E-pos: manager@careinaction.co.za