
Kategorie:
Kamplewe
Graad of Groep:
Graad R tot 12
Beskrywing:
Sosaties hoef nie net vleisblokkies op te hê nie, ’n stukkie spekvleis het nog niemand ooit skade gedoen nie. Die aartappelsosaties sal jou mond laat water en dit is verskriklik maklik om te maak.
Onderwerp:
Kamp, braai, Veldkook, Junior kok
