Hoe om BINGO (HOU KOERS) in Voortrekker-werk te gebruik

Kategorie:

Speletjies en sang

 

Graad of Groep:

Graad 4 tot 12

 

Beskrywing:

Die Voortrekkers maak nou ons eie BINGO-speletjies. Sodra ʼn deelnemer vyf in ʼn ry (langs mekaar, skuins of reg af) het skreeu die wenner HOU KOERS in plaas van BINGO.

 

Onderwerp:

Kenmekaar, Voortrekkerwerk