![hoe om](https://voortrekkers.co.za/wp-content/uploads/2018/09/hoe-om.jpg)
Kategorie:
Natuur
Graad of Groep:
Graad 1 tot 5
Beskrywing:
Hierdie aanbieding kan gebruik word om Voortrekkers bewus te maak van ’n paar aspekte. Die Voortrekkers leer van bedreigde spesies, ons nasionale voël, Voortrekkerkode 6 en 7 en Burgerskap.
Onderwerp:
Nasionale simbole, Voortrekkerkode en Bedreigde spesies
![Hoe om meer van ons nasionale voël te leer](https://voortrekkers.co.za/wp-content/uploads/2020/09/Hoe-om-meer-van-ons-nasionale-voël-te-leer.jpg)