Kategorie:
Kommunikasie
Graad of Groep:
Graad 3 tot 12
Beskrywing:
Morsekode is ’n spesiale kode wat per telegraaf en radio versend kan word, waar elke letter voorgestel word as ’n unieke kombinasie van kort en lang klanke (uitgespreek as ‘dit’ en ‘daa’ onderskeidelik).
Die aanleer van Morsekode (soos soveel ander goed wat die moeite werd is) neem tyd en herhaling.
Gelukkig is daar elektroniese hulpmiddels, want Morsekode moet geHOOR word!
Onderwerp:
Kommunikasie en Morsekode