Hoe om ʼn bekerjassie te hekel

Kategorie:

Handwerkvaardighede

 

Graad of Groep:

Graad 10 tot 12

 

Beskrywing:

Hekel hierdie jassie vir jou beker om jou koffie lekker warm te hou! Dit is nie so moeilik nie. ʼn Graad 10 tot 12 dogterspan kan maklik so ʼn jassie hekel.

Onderwerp:

Handwerk