Kategorie:
Kamplewe
Graad of Groep:
Graad R tot 12
Beskrywing:
Die blikbraaier is ʼn veilige braaier vir veral plekke waar mens nie oop vure mag maak nie. Dit is geskik vir kinders van alle ouderdomme. Dit maak genoeg hitte om dun worsies of braai broodjies gaar te maak.
Onderwerp:
Kosvoorbereiding