Hoe om Oom Jakkie se “Ken jou dorpe” te speel

Kategorie:

Speletjies en Sang

 

Graad of Groep:

Graad 7 tot 12

 

Beskrywing:

Ons almal het oom Jakkie leer ken met die fietstoer van 2019. Wat ʼn ongelooflike oom wat ons almal bewonder. Behalwe vir sy deursettingsvermoë en fiksheid, is hy ook ʼn baie wyse oom. Hy het vir ons geleer dat elke persoon drie dinge het naamlik tyd, geld of vaardighede wat mens ‘n gemeenskap mee kan dien. Hy het tyd en het so die Voortrekkers deur sy fietstoer bemark. Baie dankie oom Jakkie!

Maar oom Jakkie het ook baie kennnis van ons land en dorpe. Hierdie oulike vasvrae kan spanoffisiere enige tyd gebruik om vir kinders meer van ons land se dorpe en van Suid-Afrika te leer. Oom Jakkie het hierdie vasvrae vir ʼn radioprogram opgestel.

Onderwerp:

Ken jou dorpe in Suid-Afrika