
Kategorie:
Digitaal
Graad of Groep:
Graad 3 tot 12
Beskrywing:
Quizlet is ’n program wat op verskillende maniere in Voortrekkerwerk gebruik kan word. Hierdie program is veral belangrik vir Graad7’s en Graad 12’s vir inoefening van kennis. As jy Quizlet begin gebruik, sal jy al die moontlikhede sien. Dit is regtig baie oulik. Die grootste voordeel is dat die inligting gedeel kan word. Die eerste ruk kan jy dit gratis gebruik. Dit is die probleem! Dit is deesdae hoe die meeste programme werk. Jy begin ’n program gratis gebruik en hou van die program. Om al die fasiliteite te kan gebruik, moet jy ’n maandelikse of jaarlikse fooi betaal.
Onderwerp:
Voortrekkerwerk
