Hoe om uitnodigingskaartjies (of enige geleentheidskaartjies) te maak

Kategorie:

Handwerkvaardighede

 

Graad of Groep:

Graad R tot 12

 

Beskrywing:

Hier volg ’n paar kreatiewe idees om uitnodigingskaartjies interessant te maak. Herwinningsmateriaal soos weggooi-karton, plastiek, papier, linte en verf kan gebruik word. Die maak van kaartjies skakel by verskeie kentekens in bv. uitnodigingskaartjies na ’n onthaal. Kaartjies kan ook gebruik word vir dankie sê, beterskap toewens en vir verjaarsdae.

 

Onderwerp:

Uitnodiging na ete/onthaal en kaartjies vir spesiale geleenthede