Kategorie:
Seekamp
Waar en wanneer vind die kamp plaas?
April-skoolvakansie saam met die OK Verkennerkampe te Boknes Voortrekkerterrein
Kort beskrywing van die kamp:
Medemens en strandbewustheid word aangebied. Leer die kinders bewustheid vir die see en leer hulle om bedgsaam en verantwoordelik op te tree teenoor alle mense
Hulle leer so half speel speel want aan einde van elke “toets” word hulle bietjie touwys gemaak van wat die regte antwoorde moes wees.
Vaardighede wat op die kamp ontwikkel word:
Bedagsaamheid; Hulpvaardigheid; Vriendelikheid; Bewustheid van die strand en hoe die strand ontwikkel
Kampleier:
Susan Mulder
Selfoon: 082 921 4861
E-pos: susan@gbggroup.co.za