Kategorie:

Veldkamp

 

Waar en wanneer vind die kamp plaas?

In die Oktober-vakansie op die Bodemvas-terrein

 

Kort beskrywing van die kamp:

Op hierdie kamp word verkenners bewus gemaak van hulle potensiaal, wie is hulle en waarheen is hulle oppad. Spesifieke aandag word gegee aan potensiaal ontwikkeling. Die verkenners se sigiese grense word met pret hier geskuif. Daar word ook baie aandag aan leierzskap ontwikkeling gegee.

 

Vaardighede wat op die kamp ontwikkel word:

Graad 10 – Selfverwesenliking 

 

Kampleier:

Flip van der Steun

Selfoon: 082 491 0401

E-pos: flip@pompenpyp.co.za