Renosterprojek
Die Voortrekkers Transvaal het vanjaar sommer ’n baie lekker gemeenskapsprojek waaraan alle kommando’s en spanne kan deelneem.
Die Renosterprojek se doel is om geld in te samel vir Care for Wild, die organisasie sorg vir babarenosters wat se ouers dood gemaak is as gevolg van tenosterstropery.
Maak seker elkeen van julle kry ’n Renoster-spaarbussie en maak hom sommer gou-gou vol!
Ons het ook plakkers laat maak vir die projek wat julle kan aankoop.
Kontak gerus vir Carinda Habig op 0718325541 of carinda@rietvlei-akademie.co.za indien julle enige vrae het!