Die afdeling van die webblad is vir spanoffisiere. Spanoffisiere is die ruggraat van Voortrekkers en speel ʼn baie belangrike rol in die Die Voortrekkers. Daar is ʼn wye verskeidenheid ondersteuningsmiddels vir spanoffisiere, van offisierehandleidings, graadwielboeke, Hoe om’s, hulpmiddels en die Verkennerlewe. Hierdie platform is egter vir idees uitruil, wenke, kommunikasie met spanoffisiere, inligting en nuus.
Stuur gerus enige voorstelle, bydraes of idees aan Sinta Robertse per e-pos hoofkantoor@voortrekkers.co.za.