Stellenbosch Staatmakers leer mekaar speel-speel ken

deur Carla Venter

Stellenbosch Staatmakers het ’n ONTMOET IN SPOED gehou, waar hulle persoonlike vrae moes beantwoord in geselskamers op Zoom. Die verskeie staatmakers is geskommel in verskillende groepe. Hulle het net 5 minute gekry om die vraag te beantwoord. Na die 5 minute is hulle in nuwe groep geplaas en moes ’n nuwe vraag beantwoord word.

Daar is ook ’n speletjiesaand gereël, waar al almal saam gespeel het – van 30 sekondes tot Noot vir noot.

 

afAfrikaans
afAfrikaans