Thaba Bittereinders 2017

Hoe om Thaba Bittereinders 2017 te beskryf? Dalk is dit die beste om dit in hul eie woorde te verduidelik.

 

My rug is seer

My pet sit styf

My tekkies laat

Die aardkors skuif.

 

O, daai krag,

Bittereinders het daai krag

 

Van hoender slag en ver loop tot saam lag om die kampvuur, het ons weereens besef; ons kan. So laat die Dremels en Kamoewe maar kom, ons is reg vir hulle.

afAfrikaans
afAfrikaans