Kategorie:
Seekamp
Waar en wanneer vind die kamp plaas?
Gedurende die Junie-vakansie by Eersterivier.
Kort beskrywing van die kamp:
Avontuur is aan die orde van die dag. Daar is elke jaar nuwe, opwindende aktiwiteite. Kentekens word aangebied, maar wissel jaarliks. Die kamp verwelkom Verkenners van graad 8 tot 12.
Kampleier:
Sonja Barry
Selfoon: 083 780 4315
E-pos: 1sonja2barry@gmail.com