
KwaZulu-Natal is veral bekend vir die Drakensberge, historiese slagvelde, branderplankry, strande en sy kulturele erfenis.
Ons is trots op ons Voortrekker Kommando’s in die Kwazulu-Natal Gebied. Vind meer uit oor die Voortrekkers en hoe om ‘n lid te word.



Betekenis

Die Geloftekerk in Pietermaritzburg
In die een hoek van Markplein, Pietermaritzburg, staan drie geboue: die Voortrekkermuseum op die perseel van die oorspronklike Geloftekerk, die Gedenksaal waar die vroeër die eerste Gedenkkerk, opvolger van die Geloftekerk, gestaan het, en die Voortrekker-Gedenkkerk, ’n moderne Geloftekerk.
Die geskiedenis aan hierdie drie geboue verbonde, vorm ’n eenheid en dien vandag as een van die bakens van die Voortrekkers in Natal.




Gebiedsdagbestuur
Kommando inligting
Voedingsarea/skole
Laerskool Drakensberg
Byeenkomste
Spantyd by Laerskool Drakensburg 2 ure ‘n week in skool tyd.
Juniors: Dinsdae 12:00 – 13:00
Seniors: Maandae en Woensdae 13:00 – 14: 00
Daar is een maal per maand op ‘n Vrydag aktiwiteite om kentekens te doen.

Voedingsarea/skole:
Sea View, Gelofte (Pinetown), Werda (Queensburgh), Port Natal (Umbilo, Berea)
Byeenkomste
Elke tweede Saterdag 09:00 – 11:00
Unitlaan 9
Sea View
Durban
Kommandoleier
Reinette Hendriks
kl.ichtus@natal.voortrekkers.co.za
Adj Kommandoleier (Administrasie)
Shawn Schoeman
Adj Kommandoleier (Finansies)
Reinette Hendriks
Sosiale Media

Voedingsarea/skole:
Laerskool Suid-Natal Primêre Skool
Hoërskool Suid-Natal
Byeenkomste
Laerskool Suid-Natal Primêre Skool:
Maandae 14:00 – 15:00
Hoërskool Suid-Natal:
Vrydae 14:30 – 15:30
Kommandoleier
Morne Janse van Vuuren
kl.oribi@natal.voortrekkers.co.za
Adj Kommandoleier (Administrasie)
Ilvy Van Tonder
Adj Kommandoleier (Finansies)
Ilvy van Tonder
finansies.oribi@natal.voortrekkers.co.za
Adj Kommandoleier (Bemarking)
Ilvy van Tonder en Morne Janse van Vuuren
bemarking.oribi@natal.voortrekkers.co.za
Sosiale Media

Voedingsarea/skole
– HuttenPark kleutersentrum
– Drakensberg skool/kleuterskool (hulle het wel voortrekkers tydens skooltyd, maar daar is wel kinders wat na ure na ons toe kom),
– Ferrum Hoërskool
– Warrior kids (tuis skool onderig)
Byeenkomste
Gr R – Gr 3: Donderdae 16:00 – 17:00
Gr 4 – Gr 7: Donderdae 17:00 – 18:00
Verkenners: Dinsdae 17:30 – 18:30
Die Stal
4 Rooibok Laan
Huttenhoogte
Kommandoleier
Lienkie (Harlina) Vermaak
Adj Kommandoleier (Administrasie)
Carmen Claasen
Schuinshoogte@voortrekkers.co.za
Adj Kommandoleier (Finansies)
Louis Eksteen
Sosiale Media

Voedingsarea/skole:
Hoërskool Dundee
Byeenkomste
Vrydae 16:00 – 17:00 by Hoërskool Dundee
Kommandoleier
Hetta Müller
Adj Kommandoleier (Administrasie)
Maritsa Vögel
Adj Kommandoleier (Finansies)
Monique van den berg
Algemene navrae









