Blog

Pierre Voigt Van 1 tot 4 April het Graad 3-7 Penkoppe en Drawwertjies regoor die Wes-Kaap bymekaar gekom om die avontuur te Wemmershoek Voortrekkerterrein by te woon. Die kamp het gegons met entoesiasme en gelag. Die kamp het gegons met Lees verder
Hoe om Thaba Bittereinders 2017 te beskryf? Dalk is dit die beste om dit in hul eie woorde te verduidelik.   My rug is seer My pet sit styf My tekkies laat Die aardkors skuif.   O, daai krag, Bittereinders het daai krag   Van Lees verder
Walt Laurence Thabakamp se Jagters, het baie dinge om na uit te sien, wat ’n indruk maak en altyd onthou word. Die eerste twee entiteite wat die Verkenners raaksien, is nie noodwendig die mentors wat vir hulle wag nie, maar die twee Lees verder
Ranya van der Walt Net noord van Brits is die vroegoggend bosgeluide, gedurende die afgelope vakansie, beslis onderbreek deur die sjieeeerrrrrr-geluide van ywerige Wielrijders op Thaba Veldwerkkamp! Bybelstudie teen dagbreek, voortreflike Lees verder
Janie van Heerden Lunsklip 2017 het amper nie plaasgevind nie! ’n Maand voor die kamp het die natuurbewaarder op die Percy Fyfe Reservaat, waar die kampterrein geleë is, laat weet dat daar ’n boma vol buffels in die middel van die kampterrein Lees verder
Jaconette de Kock Die Hoëveld PD-kampers het weer hierdie jaar bewys dat Voortrekkers KAN vlam vat HIER by Hartbeesfontein! Saterdagoggend 8 April 2017 is elke nuwe en ou bekende kamper verwelkomend gegroet deur die Kampraad met die wapperende Lees verder
Natasha van Tonder Ons almal het verskillende redes waarom die Voortrekkers vandag nog ’n belangrike faktor in ons land en  gemeenskap is (in die moderne lewe is.) Vir my lê die gemeenskaplike rede in die woorde van ons ABC-stelsel, Lees verder
Danie Langner Op Paassondag staan ons vroegoggend met ’n beker warm koffie in die hand en wag op die graad 11-Selfbehoud Voortrekkers. Op Lunsklip is dit tradisie dat almal in die kamp ’n erewag vorm wanneer die Selfbehouders na drie dae se Lees verder
Deur Magda Wentzel Een en sewentig Voortrekkers van vyf kommando’s (Doornkraal, Kameeldoring, Letaba, Queenswood en Impala) het die langnaweek in Maart by Struwig Eco Reservaat gaan kamp.  Die Verkenners het almal die Natuurbewaring Lees verder