Klippoortjie hou vetkoekverkope

Fritz van den Berg

Klippoortjie het 2021 afgeskop met vetkoekverkope by The Reef-inkopiesentrum in Germiston en die geleentheid benut om ook Die Voortrekkers te bemark.

Daar was talle belangstellendes, in die vetkoeke en Die Voortrekkers! Dit was vooruitstrewend om te sien hoeveel jong volwassenes belang stel om hul kinders in te skryf. Dit gee mens moed vir 2021, veral na ’n ietwat negatiewe 2020.

afAfrikaans
afAfrikaans