Hoofnuus

Deur Magda Wentzel Een en sewentig Voortrekkers van vyf kommando’s (Doornkraal, Kameeldoring, Letaba, Queenswood en Impala) het die langnaweek in Maart by Struwig Eco Reservaat gaan kamp.  Die Verkenners het almal die Natuurbewaring Lees verder
Deur Werner Beineke Op 16 Maart het Staatmakers, Heemraadslede en Offisiere byeengekom vir die eerste Volwasse Kampvuurgesprek, gereël deur die Transvaalse Staatmakerraad. Dit volg nadat daar ’n behoefte ontstaan het om ’n gespreksforum te begin Lees verder
Deur Johan Minnie Die hoërskoolspanne van die Voortrekkers Kanonkop Brackenfell het hulleself bewys as voorste vlotvaarders deur drie pryse los te roei in die onlangse Wes-Kaap Voortrekkers Verkenner Vlotvaart op die Bergrivier by Velddrift. Te Lees verder
Deur Danie Langner Op 25 Maart is ’n splinternuwe Voortrekkerkommando by Laerskool Louw Geldenhuys in Linden, Johannesburg, gestig. Dit is die 14e nuwe Voortrekkerkommando die afgelope termyn en die tweede nuwe een in Johannesburg. Dit was nie Lees verder
Deur Pieter Bezuidenhout Kaapland het hulle program vroeg in die jaar afgeskop met die 2017 Volwasse Saamtrek te Wemmershoek. Die saamtrek is bygewoon deur ongeveer 120 mense van so ver noord as Kathu en Despatch in die ooste. Oudergewoonte is Lees verder
Deur Karin Stoffberg In 2015 was die waarde van die e-leer-mark $166.5 biljoen werd. In 2017 word daar voorspel dat die waarde sal toeneem tot $255 biljoen. In ’n opname onder 25 000 jongmense wêreldwyd, het 77.84% van die respondente aangedui Lees verder
Deur Nico Tromp Ons is al diep in die nuwe jaar in en die momentum waarteen ons beweeg, neem geweldig toe. Dit bly ’n voorreg om ’n Voortrekker te wees en ons Skepper te kan bedank vir die voorreg dat daar nog ’n jaar tot ons lewens toegevoeg Lees verder
Anton se aptytlike appel-karamel verrassing Dit is moontlik om ’n lekker appelnagereg op ’n staptoer te geniet. Hierdie bestanddele is lekker lig om te dra en na ’n lang dag se stap en aandete kan jy smul aan hierdie gereg. Anton de Klerk het Lees verder
Tannie Ans se agtienliter-bobaasmelktert 27 Februarie is Nasionale Melktertdag. Vier hierdie dag saam met Voortrekkers of jou Voortrekkerspan. In Die Voortrekkers Kook resepteboek is tannie Ans se melktertresep. Ans Human is die bobaaskok van Lees verder