Kategorie:
Seekamp
Waar en wanneer vind die kamp plaas?
Juniemaand te Pennington
Kort beskrywing van die kamp:
Ons ontwikkel ’n respekvolle liefde vir die see en die omliggende omgewing; ’n vaardigheid wat die Verkenner bemagtig om by sy/haar volgende besoek aan die see dit met meer vertroue te kan geniet; pak die leerwerk aan op ’n pretvolle en genotvolle manier aan.
Vaardighede wat op die kamp ontwikkel word:
Graad 8-12 – Strandstudie; Snorkel; Branderry
Graad 9-12 – Skubaduik
Graad 10-12 – Seeroei
Kampleier:
Johan Bodenstein
Selfoon: 082 577 0898
E-pos: [email protected]