Kategorie:

Veldkamp 

 

Waar en wanneer vind die kamp plaas?

By Doornkloof gedurende die Junie-skoolvakansies. 

 

Kort beskrywing van die kamp:

Graad 8 tot 12 Verkenners word op ’n besonderse wyse blootgestel aan die diere- en natuurlewe van die Vrystaat deur die aanbied van twee verskillende kursusse wat elk twee kentekens vervat. Die kamp is nie gebaseer op die kentekens nie, maar om die kursus ganger regtig toe terus in die onderskeie velde. Ons voldoen egter aan meer as die basiese vereistes van al die kentekens wat tydens die kamp aangebied word.

 

Vaardighede wat op die kamp ontwikkel word:

Hierdie uiters gewilde kursusse behels: Jag en Wildbeheer, Vuurwapens, Boogskiet en Gevorderde boogjag.

   

Kampleier:

Jan van der Walt

Selfoon: 082 370 1267

E-pos: jan@ofm.co.za