Kategorie:
Leierskamp is ’n kamp in ’n geskiedkunde omgewing waar Burgerskap veral ter sprake kan wees.
Waar en wanneer vind die kamp plaas?
In die April-vakansie op Doornkloof
Kort beskrywing van die kamp:
Leierskamp op Doornkloof is gefokus op die ontwikkeling van elke individue se vermoë om homself te handhaaf, veral binne die huidige politieke bestel. Ons hou Doornkloof Parlement waar jeuglede blootgestel word aan die drie vlakke van regering soos tans in Suid-Afrika onder die grondwet bestaan. Ons debatteer aktuele sake en verder is daar vele kamp pret.
Vaardighede wat op die kamp ontwikkel word:
Graad 10 – Selfverwesenliking
Kampleier:
Hester Nortjé
Selfoon: 071 604 4079
E-pos: h.nortje@gouties.co.za