Kategorie:

Veldkamp

 

Waar en wanneer vind die kamp plaas?

Gedurende die Oktober-skoolvakansie te Wemmershoek, op die Fakkel-terrein

 

Kort beskrywing van die kamp:

Die doel van die kamp is om die jeug te wys hoe om ’n Christelike lewe te lei (Kode 1) sowel as die jeug bewus te maak dat ’n Voortrekker gehoorsaam moet wees (Kode 3) en dat hulle woord hul eer is (Kode2). Om die jeuglid te lei tot waardering van sy omgewing (Kode 7) en om die jeug te lei tot oplettendheid en geestelike en ekonomiese weerbaarheid (Kode 9), sowel as om ’n goeie landsburger te wees en leiding te neem (Kode 8).

 

Vaardighede wat op die kamp ontwikkel word:

Persoonlike kommunikasie; Openbare kommunikasie; Mediakommunikasie; Vergaderingsprosedures; Kommunikasievaardigheid; Mensontwikkeling; Konflik; Situasieleiding; Beplanning; Spyseniering; Hindernis; Koershou; Heraldiek. Die nutsman; Christenskap

 

Kampleier:

Zibeth Hansen

Sel: 082 268 0972

E-pos: wkgr10leierskamp@voortrekkers.co.za

 

Adjunkkampleier:

Jeanné Spamers

Sel: 083 460 5239