Kategorie:

Veldkamp 

 

Waar en wanneer vind die kamp plaas?

In die Maart-vakansie op Doornkloof, op die Vlagsaal-terrein. 

 

Kort beskrywing van die kamp:

Seniorkamp het grootliks ten doel om jou te help afrond vir die lewe na skool. Dit is waar vriendskapsbande gebou word. Waar’n oorsig gegee word oor ’n Verkenner se Voortrekkerloopbaan. By Seniorkamp bevestig ons vir mekaar en vir die Verkenners waar is die pad vorentoe.

 

Vaardighede wat op die kamp ontwikkel word:

Leierskapsontwikkeling, persoonlike ontwikkeling, kreatiwiteit, denk- en redeneringsvaardighede.

   

Kampleier:

Tronell van der Lingen 

Selfoon: 082 927 8609

E-pos: tronell@xsinet.co.za