Kategorie:
Avontuur – Algemeen
Waar en wanneer vind die kamp plaas?
In die April-vakansie op Doornkloof
Kort beskrywing van die kamp:
Dit is die eerste kamp vir ’n Voortrekker in die Hoërskool. Dit is ’n kamp waar die kinders tyd kry om kind te wees, baie te speel, sing en lag. Ons fokus op die maak van nuwe vriende en die bekendstelling aan Voortrekkers in die Hoërskool. Die spesialisasies word vir die seuns en die dogters aangebied en dit skep ’n goeie gees onder die graad 8’s.
Vaardighede wat op die kamp ontwikkel word:
Nutsman; Dansvaardighede
Kampleier:
Christené Ribberink
Selfoon: 076 793 0736
E-pos: c.ribberink@gmail.com