Kategorie:
Voortrekkerlewe
Graad of Groep:
Graad R tot 12
Beskrywing:
Op elke kamp se voorafbeplanning is daar ’n uitdaging: Wat gaan ons vir die aandprogram doen!? Een aand is dit gewoonlik ’n kampvuurkonsert, miskien ook ’n nagmars, maar die res van die tyd? Vir een aandprogram kan mens aandspeletjies aanbied.
Onderwerp:
Speletjies, Aandspeletjies, Nagmars