Hoe om ander te respekteer

Kategorie:

Lewenswaardighede

 

Graad of Groep:

Graad R tot 12

 

Beskrywing:

Voortrekkers moet van jongs af geleer word om ander en hulself te respekteer. As jy ander respekteer, sal hulle jou ook respekteer. Kinders moet nie net respek vir ander hê nie, maar ook vir hulle eiendom en ander se eiendom. Die spanoffisier moet hier ’n goeie voorbeeld stel en spanlede se aandag daarop vestig indien hulle nie met respek optree nie. Spanlede moet ook mekaar respekteer. Koop ’n lekker sappige spanspek en maak ’n lekker somerslaai.

Span + respek = spanspek!

 

Onderwerp:

Respek