Hoe om die kleurkode van die Voortrekkers te leer

Kategorie:

Voortrekkerlewe

 

Graad of Groep:

Graad R tot 12

 

Beskrywing:

Hoe om geverfde sosatiestokkies te gebruik om Die Voortrekkers se kleurkode te leer en vas te lê.

Die speletjie is gebaseer op “Pick up Sticks”.

 

Onderwerp:

Kleurstelsel van die Voortrekkers