Hoe om die Voortrekkerkode aan die jong PD bekend te stel

Kategorie:

Voortrekkerlewe

 

Graad of Groep:

Graad 1 tot 3

 

 

 

Beskrywing:

Dit is goed om die jeuglid vroeg bewus te maak van die Voortrekkerkode en hul gedrag en keuses deurentyd, met alle aktiwiteite, in lyn met die kode, te bring. Die volgende metode koppel elke Voortrekkerkode aan ’n liggaamsdeel.

 

Onderwerp:

Voortrekkerkode