Kategorie:
Voortrekkerlewe
Graad of Groep:
Graad R tot 12
Beskrywing:
Die doel is om
- vir jeuglede oorsigtelik die verskillende fases in die Voortrekkerloopbaan te verduidelik
- oorsigtelik vir jeuglede te verduidelik hoe die Voortrekkers in elke fase leierskapsvaardighede ontwikkel
- te verduidelik hoekom dit noodsaaklik is om ’n Voortrekker te bly deur die groter Voortrekkerprentjie te verduidelik.
Onderwerp:
Voortrekkerloopbaan