Hoe om die Voortrekkers se verjaarsdag te vier

Kategorie:

Voortrekkerlewe

 

Graad of Groep:

Graad R tot 12

 

Beskrywing:

Die Voortrekkerbeweging is op 30 September 1931 gestig. Hierdie is ’n lekker aktiwiteit om met ’n kommando (PD’s en Verkenners) te doen om die Voortrekkers se verjaarsdag te vier.

 

Onderwerp:

Geskiedenis van die stigting van Die Voortrekkers