Hoe om die vyf-vinger gebed te leer

Kategorie:

Geloof

 

Graad of Groep:

Graad R tot 3

 

Beskrywing:

Hierdie is ’n oulike manier om vir kinders te leer om vir ander te bid. Hierdie is meer geskik vir Junior PD’s.

 

Onderwerp:

Junior Godsdiens