
Kategorie:
Speletjies en sang
Graad of Groep:
Graad R tot 12
Beskrywing:
Hierdie aktiwiteit kan as deel van ʼn aandprogram op ʼn kamp/kampe aangebied word of tydens enige ander geleentheid. Dit is gewoonlik baie pret. Deelnemers kry 1 minuut om ʼn speletjie uit te voer.
Onderwerp:
Eeenminuut speletjies
