Kategorie:
Handwerkvaardighede
Graad of Groep:
Graad R tot 4
Beskrywing:
Maak saamsing lekkerder deur musiekinstrumente te gebruik as daar gesing word. Kinders leer ritme hou en groter groepies sing makliker saam. Met “musiek” sing die skaam kind ook lekkerder saam. Gebruik dit vir verskillende ouderdomsgroepe se sangspesialisasies.
Onderwerp:
Sang