Hoe om Erfenisdag te vier

Kategorie:

Kultuur

 

Graad of Groep:

Graad 5 tot 12

 

Beskrywing:

Op 24 September elke jaar vier ons Erfenisdag. Vier hierdie dag saam met jou Voortrekkerspan. Steek eers die vuur aan, hou ’n vasvrae en braai dan.

 

Onderwerp:

Erfenisdag, Braaidag