Hoe om geheime skrif te skryf

Kategorie:

Kommunikasie

 

Graad of Groep:

Graad 3 tot 12

 

Beskrywing:

Geheime skrif kan gebruik word om byvoorbeeld ’n skattejag of nagmars meer uitdagend en opwindend te maak. Die verskillende soorte kan aangepas en uitgekies word om dit vir kinders van ’n spesifieke ouderdom te laat werk. Dit kan ook gebruik word om Voortrekkerinligting/-feite interessant oor te dra en in te skerp.

 

Onderwerp:

Geheime skrif, Skattejag en Nagmars