Hoe om geld te spaar – spaarbussie

Kategorie:

Lewenskuns

 

Graad of Groep:

Graad R tot 12

 

Beskrywing:

Hier is wenke om geld te bespaar asook om ’n geldbussie te maak. Die spaarwenke kan vir PD’s en Verkenners gebruik word.

 

Onderwerp:

Spaar, Ekonomiese weerbaarheid (Verkenners)