Hoe om goeie tafelmaniere aan te leer

Kategorie:

Lewenskuns

 

Graad of Groep:

Graad R tot 12

 

Beskrywing:

Goeie tafelmaniere is deel van etiket. Etiket is ’n kode wat oor baie jare ontwikkel het en verskil van land tot land. Die basis van etiket is respek vir myself en hoflikheid teenoor ander. Daar is oral reëls en baie daarvan is ongeskrewe. Jou maniere hang baie van jou gesin se waardes af.

 

Onderwerp:

Goeie tafelmaniere