Hoe om Google Forms te gebruik

Kategorie:

Digitaal

 

Graad of Groep:

Graad R tot 12

 

Beskrywing:

Ons leef in ’n digitale era. Dit is nie meer nodig om vorms vir ouers of kampinskrywings uit te druk en vir ouers te vra om dit in te vul nie. Dit is ook glad nie meer nodig om vorms te stuur om elektronies in te vul met die Developer-tab van Microsoft Word nie. Verby is die dae van faks! Gebruik Google Forms. Gebruik Google Forms vir kamp- en kentekendaginskrywings, ’n meningsopname of selfs vir ’n vasvrae met jou span. As jy eers geleer het hoe Google Forms werk, sal jy nie weer terugkyk nie.

 

Onderwerp:

Elektroniese vorms, Google Forms, digitaal