
Kategorie:
Kamplewe
Graad of Groep:
Graad R tot 12
Beskrywing:
’n Gebalanseerde dieet vereis groente. As dit op die vuur gebraai word, is dit meer opwindend as ’n slaai en dalk oortuig ons dan die manne om hul groente te eet. Hulle het dit mos nou self gebraai, so hulle kan dit nou self eet ook.
Onderwerp:
Kamp, braai, Veldkook, Junior kok, kamplewe
