Hoe om hangman (digitaal) te speel

Kategorie:

Digitaal

 

Graad of Groep:

Graad 6 tot 12

 

Beskrywing:

Hangman is ’n speletjie waar deelnemers die woord moet probeer raai. Voorbeeld:

V _ _ r _ r _ _ _ _ r

In hierdie geval is die woord maklik (Voortrekker). As die letter reg geraai word, verskyn dit op die lyntjie orals waar dit voorkom. Die deelnemer moet uit die alfabet letters kies. Elke letter kan net een keer gekies word. ’n Deelnemer het net ’n aantal probeerslae, voor die mannetjie “gehang” word.

 

Onderwerp:

Voortrekkerwerk