Hoe om Jan van Riebeeck-bootjies te maak

Kategorie:

Geskiedenis

 

Graad of Groep:

Graad 2 tot 5

 

Beskrywing:

Hierdie is ’n heerlike aktiwiteit om met ’n seunspan te doen. Spandeer ’n baie kort tydjie om die geskiedenis van Jan van Riebeeck te vertel. Maak daarna die bootjies.

 

Onderwerp:

Geskiedenis, Jan van Riebeeck