Hoe om jou span met Smarties besig te hou

Kategorie:

Speletjies en Sang

 

Graad of Groep:

Graad R tot 5

 

Beskrywing:

Spanlede kan vir ’n hele spanbyeenkoms met Smarties besig gehou word en boonop kan hulle ook iets leer. Koop net vir elke spanlid ’n boksie Smarties en jou voorbereiding is klaar!

 

Onderwerp:

Voortrekkerwerk (kleurstelsel), Speletjies, Padveiligheid (robot)