Hoe om kentekens aan ʼn erkenningsbaadjie aan te werk

Kategorie:

Voortrekkerlewe

 

Graad of Groep:

Graad R tot 12

 

Beskrywing:

Voortrekkers is baie trots om hulle erkenningsbaadjies te dra. Sorg dat hulle kentekens gereeld aangewerk word, soos hulle dit ontvang. Dit is vir hulle belangrik.

 

Onderwerp:

Erkenningsbaadjie, aanwerkinstruksies