Kategorie:
Digitaal
Graad of Groep:
Offisier
Beskrywing:
Microsoft Word se possamevoegingsfunksie (“Mail Merge”) maak die skep van kentekensertifikate baie maklik. As jy dit nog nie gedoen het nie, is hierdie Hoe om net vir jou. Possamevoeging kan ook gebruik word vir persoonlike uitnodigingsbriewe. Al wat nodig is, is ‘n lys van name en die brief of sertifikaat.
Onderwerp:
Administrasie