
Kategorie:
Speletjies en Sang
Graad of Groep:
Graad R tot 12
Beskrywing:
Ballonne, maak nie saak in watter vorm nie, is deur die eeue heen fassinerend vir mense. Raai wie het die moderne ballon uitgevind en wanneer? Dit was Michael Faraday in die middel 1800’s. Nietemin, dit was eers vanaf 1931 (dieselfde jaar as wat die Voortrekkerbewging gestig is!) dat massaproduksie van die moderne opblaas gekleurde latex-ballonne wat jyself kan opblaas, plaasgevind het.
Onderwerp:
Speletjies
